Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 3

R80,00

Maak Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie makliker om te verstaan én te leer.
’n Duidelike, visuele en CAPS/ATP-belynde opsomming van Kwartaal 3, saamgestel om leerders te help om kernbegrippe te verstaan, belangrike inhoud te onthou en met meer selfvertroue vir assesserings en eksamens voor te berei.

✓ Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie
✓ CAPS/ATP-belyn
✓ Maklik om te lees en te hersien
✓ Visuele uitleg en kernbegrippe
✓ Digitale PDF – aflaai en druk wanneer jy wil

Kategorie

Beskrywing

Wat kry jy?

’n Volledige Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegologie Kwartaal 3 – opsomming in digitale PDF-formaat.

Die inhoud is sistematies uiteengesit om leerders te help om die belangrikste begrippe vinnig raak te sien, die werk beter te verstaan en makliker te hersien.

Die uitleg is ontwerp om leerwerk minder oorweldigend te maak, sonder om die nodige akademiese inhoud uit te laat.

Hierdie hulpbron help met:

  • die verstaan van kernbegrippe en vaktaal;
  • die identifisering van belangrike leerinhoud;
  • hersiening voor toetse en assesserings;
  • eksamenvoorbereiding;
  • vinnige herhaling van reeds behandelde werk;
  • meer gestruktureerde selfstudie.

Inhoud

Hierdie opsomming dek die inhoud van Kwartaal 3 vir Graad 5 Natuurwetenskappe en is saamgestel met die toepaslike CAPS- en ATP-vereistes as riglyn.

Die werk word in duidelike afdelings opgebreek en maak gebruik van visuele elemente, kernpunte en leerbare opsommings om die inhoud makliker toeganklik te maak.

Produkbesonderhede

Graad: Graad 5
Fase: Intermediêre fase
Vak: Natuurwetenskappe
Module:
Kwartaal: Kwartaal 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Gebruik: Op skerm of drukbaar
Aflewering: Onmiddellike digitale aflaai na aankoop

Ideaal vir

Hierdie hulpbron is geskik vir:

  • leerders wat ’n duidelike opsomming van die werk nodig het;
  • ouers wat gestruktureerde ondersteuning vir huiswerk en hersiening soek;
  • tuisonderrig;
  • ekstra klasse en tutors;
  • onderwysers wat ’n aanvullende hersieningshulpbron benodig.

Belangrik om te weet

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese produk sal versend word nie.

Die PDF kan ná aankoop afgelaai en vir persoonlike opvoedkundige gebruik gedruk word.

Jou-Kompas-hulpbronne is bedoel as aanvullende leerondersteuning en vervang nie die leerder se voorgeskrewe handboek, klaswerk of onderwyser se instruksies nie.

Bykomende inligting

Fase

Intermediêre Fase – Graad 4–6

Graad

Graad 5

Vak

Natuurwetenskappe

Kwartaal

Kwartaal 3

Taal

Afrikaans

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 3”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui